Omgee

‘n mens is net so goed as dit waarvoor hy lief is.

-Saul Bellow


Die sewende dag

So op die vooraand van die nuwe week wat voor my lê, dink ek sommer terug aan die bedrywige week wat agter my lê. Dit was net sewe dae, nie veel in vergelyking met ʼn maand of selfs ʼn jaar nie. Die oomblikke wat nie deel vorm van mooi herinnering en in my onthou-blik hoort…

‘n Haas, ‘n kat en Ben

Ek het Sondagaand voor badtyd so gewens vir ʼn rukkie stilte. Ek wou myself in die middel van die chaos toemaak in ʼn kokon en net onsigbaar wees. Die geluide en vrae het my tenk vir die dag vol gemaak en ek sit en hou die tyd dop om die rawe te gaan bad. Ben…

Genadejaar

Dis Desember 2020 Die Kersboom het verreis, dis bont balle, engelhare en liggies. Nou en dan kom maak nog ʼn pakkie onder die boom nes. My brein dink stadig, ek soek my motorsleutels in die yskas, gaap gedurig en as ek my kom kry dagdroom ek van ʼn koue ding in my hand en branders…

%d bloggers like this: