Familie

‘n Familie is meer as ‘n netwerk van genetiese verhoudings tussen mense…

dit is hoofsaaklik ‘n kulturele en nie net ‘n biologiese verskynsel nie.


Die swemkompetisie

My ma het iewers in haar twintigs ʼn nare ondervinding met water gehad. ʼn Paar vriende het gaan swem by Walvisbaai en sy was maar skrikkerig, want die see is mos nie mens se maat nie. Toe sy later inbeweeg en begin mak raak vir die golwe, het ʼn brander haar platgetrek. Met elke opkom…

‘n Kantnota vir my seuns

Die jaar is besig om sy laaste paar asems uit te blaas en dit kom veral voor in ʼn onverwagse hittevlaag, hande wat nie weet waar om te vat en te los nie en ʼn kop wat draai en saggies begin slapies aftel vir Kersfees. Dit is mos sosiaal aanvaarbaar om ʼn mens se Kersboom…

Tyd om oor te gee

Op die oog af lyk ek dalk of ek geen beheer het nie, maar ek het tot ʼn mate en dit laat voel my veilig. Vreemd dat grootmense ook die behoefte het om geborge en veilig te voel, maar dis maar soos my kop werk. Om lysies te maak gee struktuur, struktuur is die boustene…