Dinkdinge

Geleenthede dra selde etikete.

– Francis Bacon


So bietjie vaal

Die afgelope paar weke wat verby is kon ek aan niks merkwaardig dink om te skryf nie. Ek moet iets ten minste skryf, want as ek dit nie doen nie, bottel dit op. As gedagtes ingehou word en nie op papier beland nie, voel dit soos ʼn enorme wind wat ek probeer inhou in ordentlike…

Als sal ok wees

Die laaste ruk word ek nogal erg gekonfronteer met ongemak. Dis beslis iets wat niemand geniet nie. Ek is oorbewus van hoe stadig ek die afgelope week loop na my operasie en ek kry myself jammer. Ek kyk met verlangende oë na mammas wat met ʼn huppel na die skoolhek toe stap om kleinding die…

Voorbereid vs. Gereed

Desembervakansie is nou net foto’s, maar daar het nogal heelwat beplanning en voorbereiding ingegaan. Reg deur die jaar is pryse dopgehou en aankope gedoen vir ʼn ekstra tent om onder te kuier, nog ʼn grondseil, slim planne sodat gras nie deur die grondseil groei nie, ʼn ekstra tent vir die kinders, ʼn haak vir die…