Dis Desember 2020 Die Kersboom het verreis, dis bont balle, engelhare en liggies. Nou en dan kom maak nog ʼn pakkie onder die boom nes. My brein dink stadig, ek soek my motorsleutels in die yskas, gaap gedurig en as ek my kom kry dagdroom ek van ʼn koue ding in my hand en branders…
Category: Omgee
Storms
“Elke wolk het ʼn silwer randjie”; “daar is lig aan die einde van die tonnel”; “toemaar een of ander tyd sal dit storm bedaar”.
Anders
Anders is iets wat nie almal in hul lewe soek nie, ʼn meer gewilde woord is “dieselfde”. Skaapmentaliteit is lekker veilig, want dan loop jy nie met ʼn teiken op jou rug rond nie en jy staan nie die kans om bespreek te word nie. Veral tieners het nogal ʼn ding met “dieselfde”. Wanneer jou…