Category: Dinkdinge
-
Verlang
Op 19 het ek begin kennis maak met verlange. Elke Sondag het soos ʼn ewigheid gevoel en al was ek in die koshuis, waar daar geen tekort aan geselskap was nie, was ʼn Sondag ʼn stil, dooie dag. Ek dink nou nog terug aan die dae toe ek nog nie verlang het nie en ek…
-
Bome dra sokkies
Die dat ons almal nog op hok sit en elkeen die besluit moet neem of hy soveel as moontlik varkies in sy kraal wil hê, of almal in gelid wil laat marsjeer, is ek een van die wat maar die hekkie oopgemaak het dat almal net die vlaktes in moet hardloop en vry wees. Aanvanklik…
-
Seer
Die afgelope ruk is ek meer bewus van mense om my wat seer het. Almal se seer is anders verpak en onder verskillende lae skuil daar ʼn stuk vrot ding, hoe langer hy lê en broei en nie lig kry nie, hoe meer lae groei oor hom en hoe seerder raak die seer. Ek het…
-
Wonder
Ek wonder hoekom ek soms so baie wonder en wat ek regtig uit wonder kan leer, hoe meer ek wonder, hoe meer dinge is daar om oor te wonder. Ek wonder hoekom daar nog in die 21ste eeu mense is wat in kaste bly en nie hulself wil wees nie. Ek wonder hoekom mense kompeteer…
-
Om te wees is ‘n kuns
Om jou asem diep in te trek en uit te blaas as jou huis lyk of ‘n tropiese sikloon dit getref het, die dag se skedule van die gesin jou keel laat toetrek en jy nie weet hoe jy al jou draaie gaan maak nie, is ‘n kuns. Maar hoekom wil so min van ons…
-
Eenvoud
Vrydagmiddag, amper tyd vir oppak en karavaan haak en lug vars lug inasem. Ek was nie altyd ‘n kamper nie, ek sukkel nog steeds om die woord te sê. Die feit dat my kinders so mal is daaroor het dit vir my makliker gemaak. “Ek wil nie met ‘n plastiek skottel loop om skottelgoed te…