Die Franse Revolusie was die gevolg van drie sosiale klasse se teenstrydighede: die geestelikes, die adellikes en die derde stand (onder die derde stand was bestaansboere en winkeliers – alle daagse mense). Die geestelikes en adellikes het meer aansien in die gemeenskap geniet en so ook meer voorregte, waarvan een groot voordeel was, was om…
Category: Dinkdinge
Genadejaar
Dis Desember 2020 Die Kersboom het verreis, dis bont balle, engelhare en liggies. Nou en dan kom maak nog ʼn pakkie onder die boom nes. My brein dink stadig, ek soek my motorsleutels in die yskas, gaap gedurig en as ek my kom kry dagdroom ek van ʼn koue ding in my hand en branders…
Iets konkreets
Ek dreig al lank om in die televisiekas se laai te grawe en weer my ou vriende op te soek wat my deur skool gekry het. Daar lê so baie emosie en gevoelens in elk van die CD-kassies, dat ek dit maar vir ʼn lang ruk uitgestel het en eerder ʼn storie gekyk het. Vanaand…
Swartskaapjaar
Ek wil graag hierdie swartskaap van ʼn jaar bedank, want ek het meer waardevolle lesse geleer in ʼn jaar as wat ek in tien jaar kon met ʼn doodse roetine en ʼn gejaag na niks. My wens vir hierdie jaar het waar geword: ek wou begin stadig leef. En ek het. Meeste van ons het….
Waar lê geluk?
Op 16 Januarie 2008, het ek my Nissan Sentra, met al my karige besittinkies gepak en die lang pad Transvaal toe aangedurf. Dit was makliker gesê as gedaan. My arme broer moes eers vir ʼn dag lank op sy verjaardag, 15 Januarie, deur ʼn daglange marteling sit op die bus van Johannesburg na Upington, net…
Bang
Na gisteraand se Carte Blanche-episode kon ek nie slaap nie. Die CBD-druppels het ook nie juis gewerk soos hulle moes nie en my kop het bly dwaal na ʼn lelike plek, ʼn plek vol kopbene en vrees.
Wat gaan aan Mariaan?
Ek weet nie of ek in ʼn kokon lewe, naïef is of net dom is om te besef wat aangaan nie, maar dit word al hoe meer duidelik dat mense woedend is. Mense was eers kwaad omdat hulle nie kan gaan werk nie, nou is hulle kwaad omdat hulle moet gaan werk. Maskers wat brille…
Groentesop
Ek stap vandag by my niggie, met vier kinders, se huis in. Daar is absolute beheer, geen ding is uit sy plek nie. Die normale gesig, wat mens sou verwag om te sien, as jy by iemand met vier woelwaters se huis instap, is chaos. Klere wat rondlê, afkop poppe, papbakkies met melk in, kinders…